Kaaskoek
Vir die tertkors meng jy die volgende:
150g Tennisbeskuitjies, fyngemaak
125g margarien, gesmelt
15ml suiker
Voer ´n tertbak hiermee uit.
Meng:
2 houers roommaaskaas
125ml room
3 ekstra groot eiers
200ml suiker
5ml vanieljegeursel
Gooi die vulsel in die kors en bak teen 180ºC. Verlaag die temperatuur na 150ºC en bak nog 20 minute lank. Skakel die oond af en laat die deur op ´n skrefie oopstaan. Die kaaskoek moet in die oond afkoel. Daarna plaas jy dit in die yska



